Tumgik
#boer
kemetic-dreams · 11 months
Text
Tumblr media
How did Afrikaners come to speak Dutch, instead of some Bantu language like Zulu or Xhosa, when they arrived in South Africa?
I've came to understand that many people don't know what the term Afrikaner means and the reason behind them calling themselves Afrikaners.
The term Afrikaner is a Dutch or German word meaning Africans. The term Afrikanen is still a Dutch word still used today in the Netherlands. A white person in this case Dutch and Germans settlers who stole our land as South Africans calling himself an Afrikaner is as ludicrous as an English person in South Africa calling himself African.
During Apartheid the Dutch and Germans settlers who sometimes refer to themselves as Boer, a Dutch word for a farmers called themselves Europeans. They had boards all over our country saying Europeans only. It only when Apartheid comes to an end and we want to start taking our land back that they start calling themselves Africans, Afrikaner or White South Africans or White Africans. It all political. They uses all these terms to justify themselves as Europeans why they're fighting South Africans and still holding on into their land and not returning it.
In short Afrikaner or Afrikanen are Africans. The term belongs to us. Since they're Dutch and German with a European heritage they can call themselves Europese, a Dutch word for Europeans which is more appropriate.
They're Dutch and German people not Afrikaner or Afrikanen. They're Europeans still occupying the land of South Africa. They achieve this through European imperialism who threatened South Africa with sanctions if we want to claim our land. They also advocate for white power and white nationalism in our country.
Tumblr media
Apartheid in South Africa imposed by Germans and Dutch settlers in Azania
Another reason they call themselves Afrikaner or Afrikanen or Africans is because of identity crisis. They know they're Germans and Dutch but the British oppression and treatment made them feel a ‘bit different’. They're caught between their colonial and hate crimes in South Africa and returning home to Europe and being treated a bit different. Some have began calling themselves the true Vikings because of their brute nature.
The Netherlands have rejected them and don't want anything to do with them. South Africans are also going through the same path and want their land and don't want anything to do with them because of their racism.The country that will soon take them will be the USA and they will be calling themselves Yankees and speaking Amerikaans(Dutch word for American).
39 notes · View notes
kneipe · 10 months
Photo
Tumblr media
weimar 2023
19 notes · View notes
handfulsofhistory · 1 year
Photo
Tumblr media
Boer war Webley
28 notes · View notes
surfingkaliyuga · 11 months
Text
youtube
8 notes · View notes
photozoi · 2 years
Photo
Tumblr media Tumblr media
Social climbing
She couldn’t fit through the hole, so tried to stand on her friend and go over. Fortunately it did not work.
37 notes · View notes
enig-og-tro · 1 year
Text
Tumblr media
Boer commando during the Second Boer War, 1900
3 notes · View notes
elarea · 11 months
Text
Retro Fútbol (27)
Tumblr media
Hoy viajamos al siglo XIX para ver al guardameta escocés Archibald Pinnell (1870-1948) en la década de 1890. Pinnell jugó en Ligas juveniles y provinciales y tuvo fugaces apariciones en el fútbol profesional. Como militar participó en la segunda guerra anglo-bóer y en la Primera Guerra Mundial.
2 notes · View notes
epictensai · 1 year
Text
Tumblr media
🐐.
3 notes · View notes
Photo
Tumblr media
rode zakdoek die sinds vorig jaar staat voor solidariteit voor de boeren
4 notes · View notes
dykeredhood · 1 year
Note
hey i sent that boer ask as a joke but i was wondering the etymology of the word boor and uh. turns out it *does* have the secondary meaning of afrikaner. so it wasnt really a joke in the end was it. whoops
Hello, boor/Boer anon – I found the same thing when I looked things up, sounds like we both learned something new!!
2 notes · View notes
docnederlands · 2 years
Text
Tumblr media Tumblr media
Wat de boer niet kent, dat eet hij niet.
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Wat de boer niet kent, dat eet hij niet.
Tumblr media Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Wat de boer niet kent, dat vreet hij niet
👨‍🌾 Betekenis : 1) Men staat afkerig tegenover spijzen die men niet kent. / Men is afkerig van nieuwe spijzen. / Men wenst uitsluitend gerechten te nuttigen die men reeds kent. / Alleen eten wat je kent. : geen nieuwe gerechten proberen. / Iemand lust alleen maar wat hij of zij kent en staat niet open voor nieuwe gerechten. 2) De mensen staan afkerig tegenover iets wat ze niet kennen en waarbij ze enigermate persoonlijk betrokken zouden kunnen raken. / Iemand staat niet open voor nieuwe dingen en blijft liever op bekend terrein.
👨‍🌾 Variant : Wat de boer niet kent, dat eet hij niet.
👨‍🌾 Literal translation in English : What the farmer doesn't know, he will not eat. / traduction littérale en français : Ce que le fermier ne connaît pas, il ne le mange pas. / traduzione letterale in italiano : Ciò che il contadino non conosce, non lo mangia.
👨‍🌾 Vertaalvoorstel in het Engels ; translation proposal in English : 1) People don't change their lifelong eating habits. / We (you, they ...) only eat what we (you, they …) know. 2) They (you, we, ...) don't trust anything they (you, we, ...) don't know. / They (you, we …) only trust what they (you, we …) know. / You can’t change the habits of a lifetime. / You can't change old habits (easily).
👨‍🌾 Vertaalvoorstel in het Frans ; proposition de traduction en français : 1) On ne mange que ce qu'on connaît. 2) On fait confiance à ce qu'on connaît. / On ne fait pas confiance à ce qu'on ne connaît pas. / On ne peut pas changer de vieilles habitudes. / On ne peut (pas) changer des habitudes ancrées depuis longtemps. (… acquises depuis longtemps, … établies depuis longtemps).
👨‍🌾 Vertaalvoorstel in het Duits ; Übersetzungsvorschlag auf Deutsch : 1) Was der Bauer nicht kennt, das frisst er nicht. / Was der Bauer nicht kennt, frisst er nicht. / Was der Bauer nicht kennt, (das) isst er nicht. 2) Was der Bauer nicht kennt, das frisst er nicht. [im übertragenen Sinne] / Was man nicht kennt, dem (ver)traut man nicht. / Was man kennt, dem (ver)traut man. / Alte Gewohnheiten lassen sich (nur) schwer ablegen. (… schwer überwinden, … schwer ändern.)
👨‍🌾 Vertaalvoorstel in het Italiaans ; proposta di traduzione in italiano : 1) Si mangia solo ciò che si conosce. / Si mangia solo quello che si conosce. 2) Si teme ciò che non si conosce. / Si ha sempre paura di ciò che non si conosce. (… di quello che non si conosce.) / L'uomo ha paura di ciò che non conosce. (… di quello che non conosce.) / La gente ha paura di quello che non capisce. (... di ciò che non capisce.) / È sempre difficile cambiare le vecchie abitudini.
👉 Doctissimo : Wat de boer niet kent, dat vreet hij niet.
👉 Pinterest : Wat de boer niet kent, dat vreet hij niet.
05-08-2022
7 notes · View notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
Die Vrou van Politikus
OM die vrou van 'n politikus te wees, klink miskien vir baie mense romanties, Ander verbeel hulle seker dat die lewe van so'n vrou een is van ongekende heerlikhede, onthale en besoeke aan hoë plekke.
DEUN TINI
Daar is 'n algemene opvatting dat die lewe van die Parle mentslid en sy vrou 'n bestaan is van ses maande vakansie in die Kaap elke jaar". Dit sou dan beteken dat die vrou se lewe tydens die Parlementsitting een van niksdoen en rondkuiery by die see en in die natuur sou wees. Dit is nie die geval nie.
Kaapstad en sy omgewing is wel mooi, en elke Parlementslid en sy vrou sal in hul vrye uurtjies, soos enige ander mens, die besienswaardighede besoek en die see geniet. Maar die politikus se vrou het baie werk en verpligtinge. Sy moet baie dinge met haar man en sy kiesafdeling deel.
Tydens die sittings is die verpligtinge in 'n mate anders as tydens die reses wanneer die vrou met haar man tuis in die kiesafdeling is. Maar as die vrou se man die dag Parlementslid word, word ook háár werk méér en nie minder nie, word háár ver pligtinge swaarder en nie ligter nie. Dit is 'n eer en 'n voorreg om vrou van 'n politikus te wees,
nie net weens die status en aansien daarvan nie, maar weens die feit dat dit jou in staat stel om land en volk te dien. Diens is verrykend en diensvaardigheid is aangenaam. Vir die politieke vrou gaan dit egter gepaard met die opoffering van bestendigheid en die ontwrigting van die gesinslewe.
Jou lewe is 'n onafskeidbare deel van dié van jou man Die man wat die politiek as loopbaan wil volg, moet nie verwag dat alles vanself sal kom nie. Hy moet bereid wees om te dien, opofferinge te maak, stampe en stote te verduur. En in al hierdie dinge is sy vrou by hom; word die dinge deel van haar lewe.
om in die openbare diens te vorder. Politici is byna almal getroude mans; net 'n handjievol vrygeselle het byvoor beeld in die afgelope sestig jaar in offs Parlement gedien.
Al ons staatshoofde en Eerste Minis ters en byna al ons Ministers was getroude mans. Dit is 'n wêreldwye verskynsel. Dat die vrygesel, Edward Heath, premier van Engeland geword het, is die hoogste uitsondering.
Die voornemende politikus en sy vrou moet hulle in hul omgewing vestig. moet hulle inleef in die bedrywighede en belange van die gemeenskap. Ek praat hier van die man en die vrou, want die geskiedenis het bewys dat 'n man die bystand van die vrou nodig het
Ek beklemtoon hierdie waarheid om dat ek as vrou 'n lansie wil breek vir die vrou van die politikus dikwels met reg genoem 'n politieke weduwee, wat haar man is weens sy vele politicke verpligtinge so dikwels weg van die huis en die vrou moet dan die laste van die huishouding alleen dra.
Selfs wanneer sy die politieke wedu wee is, kan sy haarself nie los maak van haar man se verbintenis met sy kiesaf. deling en sy kiesers nie. Sy kan nooit los staan van die teleurstelling of welslae van haar man, die politikus, nie. En omdat sy vrou is en dinge meer intens anvoel as 'n man, leef sy emosioneel baie dieper in die politiek mee as waar van die mans bewus is of as wat sy aldag self sal wil erken.
Hoë eise word aan die goeie politieke vrou gestel
Die vrou van die politikus moet die mense in die kiesafdeling leer ken, soveel moontlik individueel leer ken, en haarself op die hoogte bring van die belange en behoeftes van hierdie mense. Anders kan sy haar man nie goed bystaan nie en die mense nie te woord aan wanneer haar man nie daar is nie. Dit beteken dat die politieke vrou gelig moet wees, 'n student moet wees Yan lands- en kiesafdelingsake, soveel
moontlik van die politiek moet weet, nin net van die politieke party waartoe sy en haar man behoort nie, maar ook van die teenstander se politiek. Sy moet intelligent en aanvullend oor die politiek kan gesels met haar man en sy kollegas en met haar politieke vriendinne.
Die politieke vrou bly gewone huis vrou en moeder: hierdie verantwoorde likheid kan nooit van haar afskud nie. sy Sy bly lid van haar gemeenskap met maatskaplike bande en verpligtinge. Maar sy het baie nuwe pligte en verant woordelikhede bygekry.
Eén mens met die lewe van twee Al hierdie normale en nuwe pligte moet
sy uitleef in die onbestendigheid van 'n huislike lewe wat vir die politikus on vermydelik is. Sy moet die een helfte van die jaar in haar gewone huis en omgewing woon, en die ander helfte van die jaar in Kaapstad.
Met ander woorde: Sy bly één mens maar met die lewe van twee. Haar lewe het die dubbele inhoud van gewone mens en politicke mens. Ook het sy 'n dubbele woonplek.
2 notes · View notes
kneipe · 11 months
Photo
Tumblr media
weimar 2023
18 notes · View notes
handfulsofhistory · 1 year
Photo
Tumblr media
Mauser C96 "Broom handle", one of the earliest reliable autoloading pistols. Because a weak shoulder prevented him from wielding a sword effectively in combat, Winston Churchill used such a pistol in the Boer war.
12 notes · View notes
jloisse · 6 days
Text
🇷🇸 Serbie 🇷🇸
Tumblr media
1 note · View note
mantrabird · 4 months
Text
I've just been working on my personal project, digital painting illustrations about animals. I hope I will make it into an encyclopedia book about animals...
instagram
1 note · View note