Tumgik
#ek wou net gou-gou sê....
singsweetmelodies · 8 months
Text
.
#ek wou net gou-gou sê....#(want daar is werklik niks soos die moedertaal vir 'n paar lekker vloekwoordjies voor die resies nie)#die bestuurder van kar 33 (en ja; ek weier om hom kar 1 te noem - in my oë is hy kampioen van net mooi fokol)#daai bestuurder...#is 'n moerse#donnerse#POEPEL#met 'n gesig soos 'n platgevalde rot#en daar is nie 'n enkele ding oor hom wat enige mens met 'n brein sou laat glimlag nie#dit is al.#so ja! laat hy maar sy 10 in 'n ry oormôre kry...#dit beteken net so min vir my soos wat dit vir hom beteken#(so min of meer presies NIKS)#ek weet die 'monza curse' gaan niks regtig doen nie. ek wéét#want die 'great white hope' is mos ook die 'cursebreaker...'#maar laat dit steeds net sê#elke liewe sogenaamde rekord wat hy kry proe omtrent so lekker in die mond soos rotpiepie#hierdie is letterlik so vieslik van my HA 🤣🤣 maar dis mos hoekom mens tumblr het!! en 'n moedertaal wat net so 3 ander mense hier verstaan#🫶#in elk geval! al die ergste vir daai donderse energiedrankie span môre#ek weet hulle gaan wen maar ek hoop hulle almal kry maagpyn erger as die seerste periode krampe ná daai wen#as 'n spesiale geluksê presentjie#❤️#AH WEET JY WAT EN TERWYL EK IN ELK GEVAL LELIK PRAAT OP TUMBLR!!#laat ek net ook sê oor carlos#as hý sondag 'n podium kry#dan hoop ek daai trofee gee hom metaalvergiftiging of so iets#(nie dodelik nie - net die tipe wat soos erg voedselvergiftiging is)#(naar loopmaag krampe hoofpyn; die lot)#(nie vir ewig nie! maar net genoeg dat hy dit glad nie eers 'n bietjie kan geniet nie)
3 notes · View notes
rausule · 8 months
Text
bietjie daarop wil gaan pik, sal ek intussen julle neste oppas."
Die rawe was natuurlik baie dankbaar en gou vlieg hulle daar weg, in die rigting waar Hasie beduie het. Maar soos julle julle kan voorstel, het die perde gou agtergekom dat niemand na hulle kyk nie en het in 'n kits na alle windstreke weg- gehol.
En Hasie, die onnutsige ding, het nooit die rawe se neste opgepas nie. Hy wip sommer daar weg, op soek na verdere avonture.
Toe kry hy 'n seuntjie wat skape oppas. ,,Middag, Skaapwagtertjie," groet hy weer vrien- delik.,,Gaan dit goed met jou?"
,,Ja, dankie, Hasie," antwoord die seun.,,Bring jy goeie nuus?"
Nuus?" vra Hasie.,,Al te seker. Gaan kyk 'n bietjie in daardie klompie bome: daar sal jy pragtige raafneste kry. As jy net in die bome klim, sal jy hulle maklik bykom. Ek sal intussen na jou skape kyk."
Tumblr media
,,Baie baie dankie," roep die seun opge- uit.,,Ek wil juis so graag 'n raafnes besit."
Sonder meer gooi die seun sy herderstaf na Hasie en hardloop so gou soos hy kan in die rigting van die bome. En wil jy glo, hy het netsy rug gedraai en daar wip-wip Hasie weg, op soek na verdere avontuur.
Met vinnige hale spring hy oor die mooi, groen gras. Toe gaan sit hy op sy hurke en bespied die wêreld. Daar op 'n afstand sien hy 'n donker skaduwee al nader kom. Naderhand sien Hasie dat dit broer Wolf is. Maar Wolf gewaar hom nie dadelik nie en Hasie kug so saggies, om sy aandag te trek.
,,A! my ou vriend," begin Hasie.,,Lekker dag, nè?"
,,Lekker dag, jou voet!" brom Wolf baie nors. ,,Hoe kan ek 'n lekker dag geniet as daar niks te ete is nie? Dis miskien 'n goeie plan om jou sommer op te vreet."
Tumblr media
Hasie se hare het van pure skrik orent gekom, en sy baard het sommer slap gehang.
,,Wat sêêêêê... Oom?" vra hy bangerig. Wolf sluip al nader, met 'n nare honger-uitdrukking in sy oë.
,,Ek het gesê dat ek jou sommer sal opvreet!"
,,0...0, O," piep Hasie. Ek dink nie dis 'n goeie plan nie. Kyk, Wolfie-lief, ek is net vel en been. Ek het lanklaas geëet."
Tumblr media
„Ek ook. En as ek niks vetter kan kry nie, sal ek maar by jou begin."
Nie so haastig nie, Wolfie, nie so haastig nie. Ek kan jou sê waar lekker, vet is. Sommer 'n hele trop. Heerlike, sappige skaapvleis! Kyk, daar wei hulle op die veld wagter om na hulle te kyk!" sonder 'n skaap
Wolf kyk waar Hasie wys en toe hy die skape sien, lek hy sy lippe af. Jy's darem 'n gawe kêrel, Hasie! Tot siens! Ek hoop jy kry ook iets om te eet." Hy sluip gou daar weg en in 'n kits is hy tussen die skape, wat blêrend in alle rigtings hardloop.
Hasie slaak 'n sug van verligting dat hy so gou van Wolf ontslae geraak het. Hy lag tog al te lekker en wip-wip is hy daar weg, op soek na nuwe avonture.
Hierna het Hasie maar stadig gevorder, want hy wou ook sy honger stil. Hier pluk hy 'n groen grassie af, daar 'n sappige blaartjie. Maar hy kon niks verder vind om te doen nie. Wei-wei kom hy naderhand bo-op 'n berg. Daar gaan sit hy op sy hurke, om die wêreld te bekyk.
En watter vreeslike toneel het hy voor sy oë gesien!
Tumblr media
Eers het hy so effentjies gegiggel, met sy pootjie voor sy mond. Toe haal hy sy pootjie weg en giggel hardop, met sy mond wawyd oop
En wil jy glo, toe sit hy op sy hurke en skater soos hy lag. Sy lyfie ruk so van die lag dat sy ore flap-flap om sy gesig. Later rol hy soos hy lag sy vier pootjies in die lug. Hy het so baie gelag dat die trane eintlik gestroom en die grassies natgemaak het.
En waarom het die onnutsige ding so baie gelag? Van bo-op die berg kon hy duidelik al die kattekwaad sien wat hy aangerig het. Dit was vir hom al te snaaks.
Hy sien hoedat die tier dood onder die krans lê en hoe die arme boer sukkel om daar te kom, en hoe die takke van die bome sy klere skeur. Hy sien hoedat die perde weghol omdat niemand na hulle kyk nie; hy sien hoedat die rawe se neste besteel word terwyl die rawe agter die perde aanvlieg; en hy hoor hoedat die skape jammerlik bler omdat Wolf onder hulle is, terwyl die wagter voëlneste soek.
Ha! Ha! Ha!" juig Hasie. Ek het dit alles gedoen. Slim Hasie! Ek is tog so slim! Ha! Ha! Ha!"
Toe begin hy weer opnuut lag, en hy lag en lag en lag totdat-ja, dis waar- - totdat sy lip bars.
Tumblr media
Ek jok nie. Van daardie dag af het elke hasie
'n gesplete lip. En as jy my nie glo nie, moet jy maar self gaan kyk dit wil sê as jy vir Hasie kan vang, eendag as hy op soek is na nuwe avonture. -
TOEPASSING
(1) Watter van die volgende sinne beskryf Hasie die beste?:-
(a) Hasie was sommer 'n mooi diertjie. (b) Hasie was 'n liewe, onskuldige diertjie.
(c) Hasie was 'n baie dapper diertjie. (d) Hasie was 'n mooi, maar baie skelm en onnut
sige diertjie. (2) Hoekom het arme ou Tier so gebewe? Wat het Hasie gedoen om hom te help? (3) (a) Waaraan sal jy altyd dink as jy na Hasie se
gesplete lip kyk?
(b) Dink julle Hasie het dit verdien dat sy lip gebars het? (4) Waar sou julle na Tibet op 'n landkaart gaan soek? (5) Wanneer: (a) loop 'n mens jou rieme styf?
(b) trek 'n mens iemand se siel uit?
(6) Veronderstel jy was Hasie, Watter plan sou gemaak het na Tier jou wou opeet? (7) Wat dink jy was die atoutste ding wat Hasle gedoen
0 notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
Die ontsettende gedagte kom opeens by Linda op dat Eloise die eerste een is wat gaan sterf, dat hulle een vir een sal gaan, maar dat dié tenger vrou die eerste een sal wees wat hulle onder die dennenaalde te ruste sal lê.
Sy bedek haar gesig met haar hande. Nee, sy moet nie sul ke dinge dink nie, sy moet hoop. Wanneer hulle nie meer in staat is om te hoop nie, sal hulle een vir een van hulle ver stand af raak.
Sy streel oor Eloise se swart hare wat nou los oor haar skouers hang. Die vrou kyk op en die donker oë is groot, ge martel, lyk nog donkerder vanweë die skaduwees daaron der. Sy word lam van ontsteltenis toe sy merk hoe maer
Eloise se lieflike gesig reeds geword het. ..Jy moet meer eet, Eloise," sê sy en haar stem is skerp van bekommernis...Jy moet elke dag probeer eet wat daar is. Ek weet dis moeilik om die kos te eet want dis nie lek
ker nie, maar jy móét net eenvoudig." Hoekom? Een dood gaan ons hier skuldig wees. Hoekom later en nie nou nie?"
„Nee, ou kammie, so moet jy nie redeneer nie. Dis die pad
na totale ondergang daardie." Linda voel hulpeloos; sy weet haar woorde vind nie in gang nie. Eloise wil nie lewe nie en daarom sal sy ook nie meer lank lewe nie. En die vrou se volgende woorde beves
tig dit.
Of ons totale ondergang nou gou of stadig kom, dit sal tog maar kom, Linda. Ek wou mos hier kom wegkruip. Wou kom verdwyn. Nou sal dit maar net makliker gaan om heel temal te verdwyn. Baie makliker as wat ek aanvanklik ge dink het." Sy bars
opeens in trane uit. As ek net nie so na hulle ver lang het nie! O, as ek my man en kinders net één keer weer kon sien! Ek dink aanhoudend aan al die ou dingetjies wat die kinders gewoonlik sê, wat hulle gewoonlik doen en hoe dierbaar hulle is. Daar is geen oomblik wat hulle nie in nie feitlik gesmeek om hom to vertel hoe lief ek hom bet nie thy gedagtes is nie. En my man Hy wou dit altyd hóór, wou gehad het ek moet hom spon taan liefkoos en... ek kon nie. hoe baie keer het by my En nou, Linda- nou dat dit te laat is-nou sou die woor
0 notes
benbrecht · 4 years
Text
Vir lank was ek
“Dis wat alle mense dryf van geboorte tot dood, verklaar hy, die drang na kennis. Kennis rig. Kennis bou. Kennis bevrug, verryk, bevry. Maar ook: kennis bedonner. Kennis ondermyn. Kennis vernietig. Nooit kry mense genoeg van kennis nie. Kennis is verslawend. Dis nuus. Dis vermaak. Dis stories. Dis teologie en filosofie. Dis waar en dis vals. Dis lig en dis donker.”
(Schoombie, 2015:242)
Ek hou van patroonmatigheid wanneer dit by mense kom. Dit help my om te weet wat gaan snellers wees, wat hulle gelukkig sal maak en wat om net heeltemal te vermy. Hoe gouer ek mense leer ken, hoe minder van ʼn bedreiging kan hulle vir my wees. Patrone is my ding, ek glo dit is seker maar enige mens se ding. As mense oor die human condition praat, dink ek dit gaan in hoofsaak oor die patroonmatigheid van die mensheid. Ek is nie ʼn aktuaris of iets nie, ek hou net daarvan om te kan voorspel wat gaan gebeur. Dit is belangrik om patrone raak te sien, want as jy hulle nie raaksien nie is dit heeltemal ontmoontlik om hulle te verander. Of in ʼn negatiewer egomaniak-wat-mense-wil-manipuleer-sin is dit sonder kennis van die nodige patrone onmoontlik om gebeure te beïnvloed. Neem myself as voorbeeld – nie vreeslik indrukwekkend nie, maar goed genoeg om die punt te illustreer. Die eerste stap in een van my destruktiefste patrone is nuuskierigheid: Gooi ʼn skewe glimlag sonder verduideliking of ʼn tema waaroor min mense iets sinvols kan sê oor my pad, en jy het my aandag. Kennis en die versameling daarvan is nog altyd ʼn groot bron van motivering vir my. Solank ek iets kan leer, het jy my aandag. Die tweede stap is ek vind ALLES uit oor dit wat my aandag trek, so gou en so pynloos as moontlik.  As dit makliker is om die www te raadpleeg as om deur ure se gesprekke te sit, kan jy vir seker weet hierdie baba het dit gedoen. Na die kennisversadiging kom die derde stap en dit is romantisering – hierdie tema of persoon is anders as alles wat voor dit gekom het en anders as alles wat daarna sal kom. Hier kom die minnesangers en balletdansers verhoog-links op en sit ʼn hele vertoning op. Ek kies een woord en ʼn simbool soos ʼn wolf, skryf gedigte en ken nie perke nie, want dit is wat stap drie is. En dan is stap vier die onvermydelike ontnugtering na kennis alles gesteriliseer het – die klatergoud duidelik en die intensiteit verby, crash and burn babyyyy.
Soos ek hier sit en tik wil ek graag glo dat ómdat ek so hiperbewus is van hierdie patroon, dat die herhaling daarvan nie sal plaasvind nie. Een deel van my is heeltemal rasioneel (meeste van die tyd), ek verstaan dat dit op geen manier ʼn veilige roete is om te volg nie. Die hare gaan waai Drienie, hou op hiermee. Maar nee, ʼn mens sien iemand anders hierdie paadjie volg en jy wil dadelik skree en troos en koffie met klein malvalekkers gaan maak. Dit is makliker om dit by iemand anders raak te sien en hulle te wil help as om jouself net weer jammer te kry. Want ek sou enige iets wou gee om so iemand te troos, dit is nie lekker om hierdie ding heeltyd te beleef en te besef jy doen dit aan jouself nie. Jy kan niemand blameer nie. Die glimlag was daar, die gebrek aan inligting was daar, maar niemand het jou gedwing om enige iets daarvan te maak nie. Jy móés nie iets daaraan doen nie. Let it go, Elsa. Dit was jou keuse. Meer as een keer was dit jou keuse en jy kies vir die manie en die teleurstelling. Dit is moeilik om hierdie patroon op te hemel, maar die een ding is dat jy nooit weet waar inspirasie vandaan gaan kom nie. Dit is darem een skadelose byproduk van die oefening, ʼn soort konstante nuuskierigheid. En dan sit daardie opwinding en speelse nuuskierigheid mettertyd om in teleurstelling en selfverwyt en ons grynslag vir ʼn rukkie, skree bietjie en gaan aan.
As jy ook hierdie mens is, weet ek sien vir jou. Dit is moeilik en daar gaan altyd iets wees wat vir jou ʼn sneller gaan wees, omdat jy so oorgestimuleer is. Om diep asem te haal in ʼn plek waar net jy is, help nogal. Om alles nie as persoonlike bakens op jou lewensreis te sien nie, help. Niemand kan vooraf sê wat jou toekoms gaan bepaal nie, dalk is dit nie hierdie keer dieselfde nie. ʼn Patroon is net ʼn neiging, nie ʼn sekerheid nie. Hierdie keer is dit dalk anders, wie sal nou weet.
Tumblr media
1 note · View note
ignitenorth · 5 years
Text
Slaaptydstories in Afrikaans
Terug van die Strand
Nellie en Frankie was onderweg na die strand. Hoe gelukkig was hulle nie! Daar was niks waarvan hulle so baie gehou het as om op die sand te speel, of in die vlak water te loop nie.
"Ek wil julle darem net aan een ding herinner," het Pappie gesê toe hy daar stilhou. "Onthou dat hulle albei nuwe skoene aanhet. Trek julle skoene uit sodra julle by die strand is, en sorg dat hulle nie verloor nie."
"Ja Pappie," het hulle albei gesê "ons sal." Maar hulle het nie eintlik gedink wat hulle gesê het nie, want in hulle verbeelding het hulle al in die water rondgestap.  
Toe die motor stilhou, het die twee opgewonde kinders uitgespring, en reguit na die water gehardloop. Skielik het Nellie haar skoene onthou; sy het hulle uitgetrek en gesit waar sy seker was dat sy hulle weer sou vind. Maar Frankie was so gretig om by die see te kom dat hy byna met skoene en al in die water in is. Hy het sommer sy skoene daar uitgeskop, hulle laat lê net waar hulle geval het, en hy is die water in. Hoe heerlik het hulle daar gespeel!
Toe hulle moeg gespeel was in die water, het hulle sandkastele gebou, reisies gehardloop, en toe weer in die water geloop. Hulle was so besig dat hulle nooit die keer van die gety opgemerk het nie, en die water het al hoër en hoër gestyg tot by die plek waar Frankie se skoene lê.
Eindelik, te gou soos hulle gereken het, het Pappie vir hulle geskreeu om terug te kom. "Dit is tyd om huis toe te gaan: kom jou julle twee."
Toe was daar 'n gesoek na skoene. Nellie het hare gekry, want sy het hulle op 'n veilige plek gelaat. Maar Frankie se skoene was nêrens te sien nie. Hy was nie eens meer seker van die plek waar hy hulle gelaat het nie, want dit was nou alles toe onder die water!
Hulle het gesoek en gesoek, maar tevergeefs. Daar was geen skoene nie. Pappie het gesê dat Frankie baie agtelosig was, en dat hy kaalvoet sal moet huis toe gaan. Maar Nellie het gesê dat sy nog 'n paar slippers in die motor het, en dat Frankie hulle solank kan aantrek.
So is hulle dan huis toe; Nellie met haar nuwe skoene aan, en Frankie met Nellie se ou slippers. Frankie het glad nie daarvan gehou om meisie-skoene te dra nie; hy wou sy skoene hê. Ook Pappie en Mammie was ontevrede, want hulle sou weer 'n nuwe paar skoene moes koop. "Miskien kan ons weer gaan soek," het Pappie gesê.
"Dit sal nie help nie," het Moeder gesê. "Die skoene sal by die tyd al diep in die see wees."
"Wel, ons kan darem maar gaan kyk," het Pappie gesê, "Dit sal in elk geval geen kwaad doen nie."
Die volgende oggend is hulle almal weer na die see toe om na Frankie se skoene te soek. Maar, vreemd genoeg, was dit hierdie keer Pappie en Mammie wat uit die motor geklim het; Nellie en Frankie het bly sit. Hulle het gesê dat hulle 'n rukkie wou wag, maar het nie gesê waarom nie. Dit was vir Pappie en Mammie snaaks, en hulle het toe maar alleen gaan soek.
Daar, alleen in die motor, het Nellie en Frankie by die agterste sitplek neergekniel en begin bid. Nellie was maar nege jaar, en Frankie net sewe jaar oud. Maar hulle het geglo dat Jesus kinders liefhet en hulle graag help wanneer hulle in die moeilikheid is. Hulle het gebid dat Frankie se skoene gevind mag word! Ses maal het hulle dieselfde gebedjie oor en oor gebid.
Toe het hulle Pappie en Mammie vinnig sien terugkom na die motor toe. Hulle was baie blymoedig en opgeruimd.
"Kyk!" het Nellie uitgeroep. "Kyk wat dra Pappie daar!"
"My skoene! My Skoene! het Frankie uitgeroep. Ja, hulle het die skoene gevind, en onbeskadig ook. Pappie het hulle gevind nie ver van waar die motor stilgehou het nie. Waarom hy hulle juis daar gevind het, kon niemand sê nie, maar almal was dankbaar, veral Nellie en Frankie, wat toe vertel het wat hulle gedoen het terwyl Pappie en Mammie na die skoene gaan soek het.
Dit is so 'n kleinigheid om oor te bid, sê julle. Ek weet. Dit was maar net 'n paar skoentjies! Maar waarom nie? Jesus stel belang in al die klein dingetjies van ons lewe. Het Hy dan nie van die mossies gesê, "Nie een van hulle is voor God vergeet nie?" Ja, Hy het, en Hy het verder gesê, "Julle is meer werd as baie mossies." Kukas 12: 6,7.
Ons moet dus nie versuim om oor klein dingetjies sowel as groot dinge te bid nie. Nie een van ons gebede - nie 'n enkele een nie - word deur God vergeet nie.
Slaaptyd stories
Deel Vier
deur Arthur S. Maxwell
Tumblr media
0 notes
rtbmamma-blog · 5 years
Text
VIR MY SEUN: KLEIN DORPIE WAARDES WAT EK JOU WIL LEER
Ek wou al lankal vir my seuntjie ‘n lysie aanmekaar sit van alles wat ek hom graag wil leer oor die lewe,liefde en leed. HOE squeeze jy dan ALLES wat jy wil deel in ‘n bulletpoint skryfstukkie?? Ek dink die proses om alles te probeer neerskryf het my wysser gemaak op die feit dat ek as sy mamma ongetwyfeld nie volmaak is nie en iewers in my lewe hom onbewustelik teleur gaan stel of selfs seer kan maak. Dan onthou ek dat Jesus groter is as my menslikheid en ek kry weer ‘n “new found Hope”. Hier is my lysie. Daar is verseker nog baie ander dinge maar hier is my top 30 wat eerste opgepop het:
1. GEBRUIK JOU KOP &  PRAAT UIT-DIE-HART 
Dis mooi as ‘n man reguit is. Dink voor jy praat & sê wat jy voel. Om in sirkels te praat of nie by die punt uit te kom nie steel jou tyd en jou liefde.
2. MAAK GENOEG TYD VIR JOU GESIN & FAMILIE Alles is belangrik. Werk. Stokperdjies. Vriende. Alleen-wees. Maar jou gesin is jou hartklop. Dis waar jy die meeste van jou tyd gaan wees, so hoe meer jy daarin investeer, hoe meer belonend gaan dit vir jou wees.
3. WEES NEDERIG Dis nie in ’n mens (veral ‘n man) se natuur om nederig te wees nie. Dis ’n vrug van die Gees wat jy met hulp van die Heilige Gees kan bekom. Al is jou skouers hoog in die sterre, hou jou voete kaal en plat op die aarde. Mense het altyd meer tyd & respek vir iemand wat tyd en respek vir hulle het.
4. WEES LIEF VIR DIERE Hulle sê hoe jy jou ma en jou troeteldier behandel verklap hoe jy jou vrou eendag gaan hanteer. Hulle sê ook om ‘n diertjie te versorg is die eerste stap tot verantwoordelikheid soos vrou,kinders & werk op te pas.
5. LEER OM TE DANS Dans is belangrik. Dit wys so baie van ’n man se karakter & persoonlikheid. Jy moet lekker kan sokkie. Vat haar ferm om die middel - jy moet leiding neem. Dit wys vir haar jy is in beheer van jouself, haar en die situasie met selfvertroue en lewenslus. As jy sweet - dis oukei - koel af, spyt ‘n ietsie en vat haar WEER en WEER om die draai.
6. KYK NA JOU LYF Kry die balans. Net nie teveel nie & ook nie te min nie. ’n Six-pack, die perfekte hare en outfit het nog nooit die man gemaak nie. Maar net soos wat sy vir jou soos ‘n trofee moet voel waaroor jy wil spog, moet sy ook kan trots wees op wat sy wil huistoe bring. Wees altyd netjies en versorgd en ruik altyd lekker. Eerste indrukke hou vir altyd.
7. STAAN ALTYD OP VIR DIE KLEINER OUTJIE Automaties maak dit van jou die groter ou, as jy opstaan vir ander. Een wat nie houe uitdeel sonder rede nie. Een wat tyd maak om die mens binne die lyf te leer ken. Al is jy fisies groot, maak dit jou nie noodwendig sterker of beter nie.
8. WEES OPREG & EERLIK Mense is geneig om makliker te vergewe as jy opstaan & erken as jy fouteer het. Mense is skape, maar hulle is nie dom skape nie - Hulle snuif falsheid vinnig uit. Wees altyd eerlik met jouself en met ander - naastes en dies buite jou kringe. SO verdien jy respek!
9. VRA HAAR PA EERSTE Of dit nou vir trou is of selfs net ’n fliek-date, as haar pa jou vertrou, voel sy veilig by jou. Jy sal verbaas wees hoeveel meer jy toegelaat sal word as jy haar pa kan bewys dat jy sy dogtertjie kan beskerm en oppas (miskien selfs beter as wat hyself kan!)
10. TAFELMANIERE Die simboliek van samekoms om ‘n tafel is baie dieper as net om jou maag vol te kry. Dit wys egte liefde, waardering en belangstelling teenoor jou naaste. Waardeer die eenheid tussen mense en God. Bid voor jy eet, sê dankie as jy klaar is en moenie te vinnig opstaan nie. Kuier, gesels en wees dankbaar vir saam-wees-tyd.
11. OM ‘N GENTLEMAN TE WEES GAAN NOOIT UIT STYL NIE Maak die deur oop. Dra haar tas. Help om die inkopies af te laai. Groet vriendelik. Help om die wiel om te ruil. Hê meegevoel as sy hartseer is. Wees beleefd & maak altyd tyd vir haar en ander.
12. STAAN OP VIR WAT JY GLO Groepsdruk gaan nooit weg nie. Op skool. Na skool. By die werk. In jou huwelik. By familie. Mense se invloede is onvermeidelik. Wees seker in jouself en wat vir jou belangrik is, sodat wanneer jy getoets word, jy sterk kan staan by jou waardes en jou Here. Integriteit verdien respek.
13. MAAK JOU BED OP ELKE DAG Dit skep ‘n vorm van self-waarde. Dis die eerste taak wat voor jou hang as jy opstaan in die oggend,so doen dit goed! Dit bepaal jou vertroue en ywer vir die res van die dag. ‘n Simpel taak soos bed-opmaak kweek trots in wie jy is as man in die samelewing.
14. SIT JOU YSTERKNOPPIE AAN Mans moet TOUGH wees. Ek verstaan dit. Moet nie dat jou voete te sag is om soms op skerp klippies te trap nie, maar weet ook dat pyn ’n begin, ‘n middel & ’n einde het. Dit sal nooit vir ewig duur nie - so bepaal vir jouself of die daad die pyn werd sal wees. En as jy besluit dat dit is - dra die pyn met verantwoordelikheid en druk deur!
15. MOET NIE LAAT WEES NIE Uit ondervinding het ek geleer dat die lewe NIE NET OOR JOU GAAN NIE. Laatkommery is ‘n vorm van disrespek teenoor ander. As jy ooreenkom op ’n afspraak met iemand - hou daarby en wees betyds!
16. MOENIE DIE OU WEES WAT DIE HARDSTE LAWAAI NIE Die grootste monde blaas die meeste wind! Ons lewe in ‘n wêreld waar opinies teveel is en dade te min. Wees ’n doen-man. Doen altyd meer as wat verwag word & sê net die nodige.
17. STAAN OP, GROET & SKUD FERM BLAD, ALTYD, MET ENIGE IEMAND Daar is ‘n aantreklikheid aan ’n man wat homself nie wegsteek vir ander nie. Jy verteenwoordig jou hele gesin & alles wat jy is in ‘n twee-sekond-hand-skud.  Wys respek,maar ook dat jy nie skaam is vir wie en wat jy is nie.
18. MOENIE LUI WEES NIE Met sweet en harde werk sal jy vir jou gesin brood op die tafel kan sit. Moet nooit lyf wegsteek en agteroor sit dat iemand anders vir jou iets doen nie. Wees gretig om te help en vir ander en jouself take ligter te maak. DIt wys jy het ruggraat!
19. LEER BY JOU PA Obviously, dink ek hy is die wysste,slimste,beste vir om by te leer - daarom het ek hom getrou! Ek wil hê jy moet alles wees wat hy reeds is en nog meer! ’n Pa is die heel beste plek vir ‘n man om oor homself te leer, want hy skep jou identiteit. ’n Pa is ook die beste konneksie vir jou verstaan van Wie God is. GEBRUIK JOU HULPBRON - Hy is daar vir jou!
20. SING SAAM AS MUSIEK BEGIN SPEEL Karen Zoid se “As musiek begin speel” liedjie sing ek al vir jou vandat jy gebore is. Wees die man wat JOY vind in die klein dingetjies wat die lewe lekker maak. Vergewe gou om weer gelukkig te wees. Die lewe is te kort vir ongelukkig wees.
21. KEN DIE HERE IN AL JOU WEË ‘n Behoefte wat mens regtig eers besef jy benodig as jy die dag op ’n punt kom waar jy iets het om te verloor.‘n Vrou vir wie jy lief is, of jou babatjie wat jy vashou. God het tonne beloftes uitgespreek oor jou lewe - CLAIM DIT! As jy jonk is is jy tough en ontembaar, maar ons kan eenvoudig net nie menslik dit alleen doen sonder Hom nie!
22. RESPEKTEER DIE FEIT DAT SY ‘N MEISIE IS - ONGEAG Jy gaan haar nooit ten volle verstaan nie, maar vergelyk haar met ’n stoomtrein: Jy moet fyn werk met haar seun, sy is net ‘n meisie. As sy wil wegry, dan trek jy haar in. As sy lui begin raak, dan stook jy haar weer warm & aan die brand. En as dinge regtig te warm raak, dan blaas jy haar af. Solank jy onthou, ’n meisie is heilige grond. Jy moet dit respekteer & jy moet haar lief hê.
23. SELFVERTROUE IS SEXY Daarmee sê ek nie hê ‘n oormaat daarvan nie. Die grens tussen vertroue en arrogansie is baie nou. Maar as jy as man van jou huis selfvertroue het in jou menswees, geloof en waardes is dit soos ’n veldbrand wat versprei, al jou mense sal aansteek by jou & julle kan dan saam die wêreld verander.
24. VERSTAAN HAAR LIEFDESTAAL, EN JOUNE OOK ‘n Area wat min mans regtig aan aandag gee & as hulle maar net weet watse verskil dit sal maak! Begin by jouself, dis makliker om haar behoeftes te ontmoet as jy jouself en jou geite ken. En wanneer jy weet wat maak haar hart klop, doen moeite om haar lief te hê in haar taal wat sy praat. Al is dit nie jou natuurlike instink nie, die bybel leer ons dat as jy saai vir iemand wat hulle benodig, sal die Here vir jou teruggee in jou eie behoeftes! HOE WOW IS DIT!
25. ALLES IS ALTYD OUKEI Die lewe het baie ups & downs. Dit voel meer gereeld af as op. As jy jou uitkyk op die lewe egter positief en inlyn met God se Wil hou, is daar ’n Hoop. Alles sal egter ALTYD oukei uitdraai al vat sommige dinge soms langer om te genees as ander.
26. DIE 80-20 RATIO ‘n Wysheid wat van jou ouma af kom. In ’n verhouding sien ons baie maklik raak wat die ander een verkeerd en sleg doen. Soms oorweldig die bietjie negatiewe ons so,dat ons die mooi en lekker dinge maklik vergeet. Probeer altyd om eerder op die 80% goeie kwaliteite te fokus, eerder as die 20% negatiewe dinge. Daar is altyd baie meer om voor dankbaar te wees as om oor te kla.
27. KORTBROEK & PLAKKIES ORAL WAAR JY GAAN SO simplisties tog SO belangrik. Wees jouself by almal. AS jy “bliksem” sê, sê dit by die huis, voor jou meisie se male en selfs in die kerk. Punt is om nooit aan te pas by wie jy is nie.  Wees gemaklik met wie jy is die heeltyd. Druk jouself altyd om te leer en te groei by ander mense, maar nie ten koste van jou eie persoonlikheid nie.
28. HAAL JOU HOED AF AS JY BID Respek & liefde gaan hand-aan-hand. As jy lief is vir die Here, toon respek. As jy ouer ooms en tannies,jou ouers en meisies respekteer, wys jou liefde teenoor hulle. Mooi lyftaal en gebare is deel van die lewe se klein dingetjies.
29. BREEK GEREELD ROETINE  Roetine & gewoonte is die vyand van gelukkige verhoudings. Maak tyd vir naweke wegbreek. Hê “guts” om nuwe dinge,kosse,style te probeer. Wees altyd oopkop vir nuwe idees en ideale sonder om jou waardes te vergeet. ‘n Goeie balans tussen tradisie en die nuwe is wat jy moet soek.
30. VERGEET-MY-NIE Ag onthou tog jou ma! Ek was immers die eerste een wat jou skoppies gevoel! Terwyl jy nou nog klein is, is dit maklik om te weet jy het my nodig en lief. As jy eendag ouer is en liewer is vir jou vrou as vir my - dis hoe dit moet wees, onthou tog dat ek ook aan die anderkant sit en alles van jou weet, jou die heel beste verstaan en jou die heel liefste het. SO lief dat ek bereid is om jou te laat gaan, al is dit die heel moeilikste ding in die wêreld!
Tumblr media
0 notes
artsvark · 6 years
Text
Borrelende sangeres durf om om te gee vir ander
Die borrelende sangeres, Sharoney, is een van die nuwe ambassadeurs van Dare To Care!
Die borrelende sangeres, Sharoney, sit nie stil nie. Sy het die afgelope paar jaar haar plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing en het ook gedurende 2017 haar tweede album getiteld, SKYN, uitgereik. Die eerste twee enkelsnitte vanaf hierdie album, Skyn en Toe gaan jy weg, het op die trefferparades geboer en die baie inspirerende musiekvideo van Skyn kan steeds gereeld op verskeie televisie kanale gesien word.
Sharoney wag nie vir geleenthede om haar pad langs te kom nie. Sy gaan soek dit en laat die dinge gebeur! Sy is gereeld op die verhoog te sien en toer al sedert die uitreiking van haar debuut-album, In Ons Fairytale, die land plat!
Haar paaie het onlangs met die van Rex van Deventer van Entertainment & Event Factory gekruis en hy het haar van Dare to Care vertel. Sy het onmiddellik geweet dat sy by hierdie inisiatief betrokke wil raak. Dare to Care is ‘n Lasting Legacy Entertainment en Entertainment & Event Factory inisiatief.
SOSIALEMEDIASKAKELS
Facebook
Twitter
Instagram
www.sharoney.co.za
Dare To Care Facebook page
Indien jy graag wil help of ‘n donasie wil maak, stuur jou besonderhede na [email protected] of na [email protected]
Dare to Care se doelstelling is om mense in nood te ondersteun. “Die wêreld kan soms soos ‘n onvriendelike, dreigende plek lyk. Maar deur goedhartig te wees en iets vir iemand anders te doen kan jy ‘n kettingreaksie van vrygewigheid en deurdagte gedrag begin, wat die bui van vriende, bure en vreemdelinge verhelder. Paying it forward sal jou goed laat voel en so ook iemand anders. Dit is ‘n groot voorreg om Sharoney as ondersteuner en ambassadeur van Dare to Care by ons te verwelkom. Die lewe van kunstenaars kan soms baie besig raak en vir Sharoney, om haarself hiervoor beskikbaar te stel, is voorwaar ‘n bewys van haar hart. Ons sien uit na die pad saam met haar. Dare to Care sal haar met trots dra”, sê Rex.
“Dit is vir my ‘n voorreg om een van die ambassadeurs van Dare to Care te wees en ek is baie opgewonde oor die pad vorentoe! Ek het nog altyd my gewig agter liefdadigheid ingegooi, maar altyd ‘n plekkie gesoek waar ek kon gee. My verbintenis met Star Zoo Factory het my horisonne verbreed en die weg gebaan om deel te kan word van die Dare to Care initiatief. Ons eerste projek, om splinternuwe skoolskoene aan 100 kinders te verskaf, is pas suksesvol afgehandel, maar die werk het nou eers begin! Elke bydrae, maak nie saak hoe klein of hoe groot nie, is belangrik. Dit kan ‘n verskil maak en ‘n kind se dag ophelder … bietjie word baie …”, sê Sharoney opgewonde.
Sy is in haar hart oortuig dat sy haar gewig agter die regte initiatief gooi en dit is vir haar lekker om haar nuutste album, Skyn, uit te leef. “Ek het lank gebid vir so liedjie en dit gekry en nou kry ek die geleentheid om nie net Skyn te sing nie, maar om dit ook uit te leef”.
Sharoney het in 2014 die musiekwêreld amptelik betree toe haar eerste enkelsnit, Een Keer, wat deur ADAM se Hugo Ludik en Reynardt Hugo geskryf is, binne enkele dae die trefferleer begin klim het en sommer vir lank bo-aan, al wat ’n treffersparade is, gekuier het.
Kort daarna is haar debuutalbum, In Ons Fairytale, vrygestel en dit was ook ’n kitssukses wat aan haar in 2015 twee Ghoema-nominasies (Nuweling van die Jaar en Beste Pop-Album deur ’n Vroulike Kunstenaar), asook ’n benoeming vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning (Nuweling van die Jaar) besorg het.
Intussen het Sharoney ook al gesig gewys op verskeie programme, waaronder IMPAK (Kruiskyk) TV, SABC 3 se Play Network, Be Your Dream op kykNET, Thswane TV se Kwaai Musiek, JAM, Jukebox, Expresso, Morning Live, ENN7, LekkerTV en Groot Ontbyt se Wat’s die Storie en by van die land se grootste feeste, soos die KKNK, opgetree.
DIE MEISIE AGTER DIE STEM
Sharoney is twee-en-twintig jaar oud en baie entoesiasties oor die lewe. Sommer met die intrapslag besef jy dat sy ’n alles-of-niks mens is, dat sy nie daarin glo om kortpaaie te neem nie en bereid is om hard te werk vir wat sy wil hê. Sy het op die ouderdom van agt begin sanglesse neem en is in 2010 gekies om deel te wees van ’n uitgesoekte groep musikante om Suid-Afrika in Los Angeles te verteenwoordig. In 2011 neem sy ook deel aan die sangafdeling van Beyond 2000 se Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste. Sy het egter eers besef dat musiek haar roeping is nadat sy in 2012 aan die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskappe (SATCH) deelgeneem het en oorweldigende goeie terugvoer ontvang het.
Toe sy in 2013 aan Hoërskool Hugenote in Springs matrikuleer, wou sy graag gaan regte studeer, maar het gou besef dat dit nie gaan inpas by ’n loopbaan in die musiekwêreld nie. Daarom het sy besluit om liewer BA Kommunikasiewetenskappe te probeer, omdat dit goeie agtergrond bied vir wat in die vermaaklikheidsbedryf aangaan. As lid van die Performer Corner, is sy ook deur regisseur, At Strydom, genader om deel te wees van sy produksie, Wasem, wat bevestig dat sy ’n meisie van vele talente is.
Haar musiekloopbaan het egter eers begin vlam vat toe Hugo Ludik, van Muse Productions, haar talent raakgesien het tydens ’n voorvertoning vir ADAM en hy het haar toe onder die vlerk geneem en met die regte mense in kontak gesit. Die resultaat hiervan, was ’n CD wat spesiaal vir haar geskryf en deur Luisternet uitgereik is.
Sharoney se familie is vir haar baie belangrik. Sy kom uit ’n baie hegte gesin wat gereeld saam kuier. Haar pa is haar held en sy beskou hom as haar mentor omdat dit hy is wat haar geleer het van hard werk en uithou, al is dit hoe moeilik.
Wanneer jy haar vra waarmee sy haarself besig hou wanneer sy nie sing nie, borrel sy letterlik oor van entoesiasme oor die liefdadigheidswerk waarby sy betrokke is.
Hierdie talentvolle blondekop van Springs het ’n baie volwasse benadering tot haar loopbaan. “Ek het geleer om dankbaar te wees vir elke geleentheid wat oor my pad kom, dat geen gehoor te klein is nie en dat sukses begin by die eerste tree… daarom sal ek my voete stewig op die aarde hou en nooit ophou droom nie.”
Borrelende sangeres durf om om te gee vir ander was originally published on Artsvark
0 notes
marthienel · 7 years
Text
Jobcreation
Dis interessant waar ek myself in ander mense se lewens deesdae aantref: vasgehaak bo in hulle facebook(jammer maar ek wou iets-net vinnig sê😳) of in die junkmail(dis amper so erg soos twitterjail- add my op jou adreslys asb, want dis eensaam daar tussen al die viagra en dieet advertensies🙈) of n kaartjie wat regop staan ingedruk in die kompersleutelbord(sien ek oefen deesdae my mooiste Afrikaans...). Of n ladiedaaaa🎶- "sing gou iets asb"-versoek(deesdae gaan dit swaar: as jy my stamp kom daar n godsbelofte uit: dis die oppietrappiestaan STUK wat ek vir Ruan Strauss Kalis gevra het om vir my van Totius te toonset met die hoop dat RSG my simpatiek gesind gaan wees en my op hulle playlist sal sit... maar ek ken nog nie die song so lekker nie🤐) Vandag het ek gaan stickers kyk en vingerpoppies by Willscreens en rondgery in Pniël, vir Justin Cl Jefthas gaan kuier en al hulle semel muffins en rosyntjiebrood opgeëet: altwee sy oumas ontmoet- veral die een van 88 wat belowe sy het hom leer trekklavier speel so met die vinger in die lug🤗.(dan beduie sy mooi en dan keer almal dat sy nie omval nie #seniorsrock) Toe was ek Quality copy en print toe om met die rotte te speel #HouseConcerts. Handshake-handshake-handshake. Vir n uur rondgehang om die burgemeester te sien oor #Jobclubs(btw ek doen dit elke week want ek vat nie nee vir n antwoord nie: al van Februarie af) Vanoggend juis vir pad-af-stap Elroy(het gr10) beduie hy moet by Viola Swart z sy werkloosheid vorm gaan invul om op die register te kom: hy loop sommer met sy id in sy agtersak- sal môre sien of hy die uitdagings kon baasraak. So: wie dink JY gaan die werkloosheidsprobleem oplos? Nou moet ek n proposal skryf en gaan neersit op die altaar... selfde met die busking proposal van laasjaar, wat ek al oor karring van 2010. #DieTydGaanSoGouVerby #DisDrieUurInDieMôre #KoopJouLampieOlieHoor
0 notes