Tumgik
About
Privacy Policy
Removal Request
Visit Blog
Explore Tumblr blogs with no restrictions, modern design and the best experience.
Fun Fact
Tumblr was named as a finalist in Lead411’s New York City Hot 125 in Aug 2010.
#(want daar is werklik niks soos die moedertaal vir 'n paar lekker vloekwoordjies voor die resies nie)
singsweetmelodies
·
8 months
Text
.
#ek wou net gou-gou sê....
#(want daar is werklik niks soos die moedertaal vir 'n paar lekker vloekwoordjies voor die resies nie)
#die bestuurder van kar 33 (en ja; ek weier om hom kar 1 te noem - in my oë is hy kampioen van net mooi fokol)
#daai bestuurder...
#is 'n moerse
#donnerse
#POEPEL
#met 'n gesig soos 'n platgevalde rot
#en daar is nie 'n enkele ding oor hom wat enige mens met 'n brein sou laat glimlag nie
#dit is al.
#so ja! laat hy maar sy 10 in 'n ry oormôre kry...
#dit beteken net so min vir my soos wat dit vir hom beteken
#(so min of meer presies NIKS)
#ek weet die 'monza curse' gaan niks regtig doen nie. ek wéét
#want die 'great white hope' is mos ook die 'cursebreaker...'
#maar laat dit steeds net sê
#elke liewe sogenaamde rekord wat hy kry proe omtrent so lekker in die mond soos rotpiepie
#hierdie is letterlik so vieslik van my HA 🤣🤣 maar dis mos hoekom mens tumblr het!! en 'n moedertaal wat net so 3 ander mense hier verstaan
#🫶
#in elk geval! al die ergste vir daai donderse energiedrankie span môre
#ek weet hulle gaan wen maar ek hoop hulle almal kry maagpyn erger as die seerste periode krampe ná daai wen
#as 'n spesiale geluksê presentjie
#❤️
#AH WEET JY WAT EN TERWYL EK IN ELK GEVAL LELIK PRAAT OP TUMBLR!!
#laat ek net ook sê oor carlos
#as hý sondag 'n podium kry
#dan hoop ek daai trofee gee hom metaalvergiftiging of so iets
#(nie dodelik nie - net die tipe wat soos erg voedselvergiftiging is)
#(naar loopmaag krampe hoofpyn; die lot)
#(nie vir ewig nie! maar net genoeg dat hy dit glad nie eers 'n bietjie kan geniet nie)
3 notes
·
View notes
Last Seen Blogs
saffitaffi
Saffitaffi
un-holly-chaos
Holly Kingsley, The World's Worst Wizard
mockibird
𝐌𝐎𝐂𝐊𝐈𝐍𝐆𝐁𝐈𝐑𝐃
strawbyarts
strawb!
sadmantis
v.müller