Tumgik
#taniafouriepromosies
vitalumusic · 4 months
Text
604 000 ore bereik
Tumblr media
Baie dankie aan al die radio stasies wat my lied VERSEKERD gespeel het die afgelope paar maande. (Geskryf deur my en Bruce Wallace en gesing deur Jason Bradley ).
Veral baie dankie aan Befonk! en Bayfm 107.9 en Link FM ! 🙏🏼🙏🏼🙏🏼
#vitalumusic #versekerd #jasonbradley #brucewallace #songwriter #taniafouriepromosies
0 notes
vitalumusic · 5 months
Text
Tumblr media
My laaste Radio onderhoud vir my enkelsnit VERSEKERD op Radio Namakwaland 93.4fm ! Moet dit nie misloop nie! Luister hier: https://www.934fm.co.za/
#radionamakwaland #radiointerview #vitalumusic #versekerd #jasonbradley #brucewallace #taniafouriepromosies
0 notes
vitalumusic · 7 months
Text
Die musiek video van VERSEKERD is uiteindelik hier!
Baie dankie aan almal wat saam gewerk het om hierdie video so spesiaal te maak. Videograwe: Liezel Marshall Liquid Script Drone Vlieënier: Alida Van Bruggen - Vd Horst
En dankie aan Casablanca Manor Wedding, Function and Conference Venue wat hul perseel gratis aan ons geleen het vir van die video opnames.
youtube
#vitalumusic #jasonbradley #versekerd #afrikaans #christelikemusiek #taniafouriepromosies #casablancamanor #dronevideo
1 note · View note
vitalumusic · 7 months
Text
Tumblr media
Heritage Day
Luister jy vandag in op JouRadio terwyl jy #HeritageDay geniet?
Ek gesels oor my nuwe liedjie en hoe dit gekom het dat Jason Bradley hom sing na sy afsterwe.
0 notes
vitalumusic · 7 months
Text
Tumblr media
Hy speel nou op 21 Radio Stasies! \o/
Baie baie dankie aan al die ondersteuning wat Jason Bradley , Bruce Wallace en ek ontvang vir die lied VERSEKERD wat ek geskryf het.
Baie dankie aan Tania Fourie Promosies asook aan al die radio stasies!
0 notes
vitalumusic · 8 months
Text
Tumblr media
Skakel in op HeartBeat FM vanmiddag waar ek gaan gesels oor my nuwe liedjie, Versekerd, wat ek geskryf het met die stem van Jason Bradley.
Dankie HeartBeat FM asook almal wat saam gaan luister.
0 notes
vitalumusic · 8 months
Text
Tumblr media Tumblr media
Skakel vanaand in op:
@springbokinternetradio waar ek met Lizma gaan gesels oor my liedjieskryf loopbaan/stokperdjie.
0 notes
vitalumusic · 8 months
Text
Tumblr media
Het jy VERSEKERD al op jou gunsteling radio stasie gehoor?
0 notes
vitalumusic · 8 months
Text
My nuwe liedjie VERSEKERD se nuwe vrystelling word nou ook genoem in:
"Brand And Beyond - Online Magazine"
Volg die onderstaande skakel om dit te lees:
West Rand Magazine - page 15
Ekurhuleni Magazine - page 46
https://www.brandandbeyondmedia.co.za/?fbclid=IwAR0D_Z0ITME1xGZLzAbc7W7yMOjeWO2c3nHDfWJ5kgrCSu7DBJmcXo43-JY
Tumblr media
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Tumblr media
My 1ste Radio onderhoud oor my nuwe liedjie wat ek geskryf het met Jason Bradley se hartroerende stem.
Dankie Pretoria FM asook almal wat saam gaan luister.
#pretoriafm #radioplay #radiointerview #versekerd #taniafouriepromosies #vitalumusic #jasonbradley #brucewallace
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Tumblr media
Die wag is verby.
Ek is so opgewonde om hierdie lied wat ek geskryf het met julle te deel... Ek is sprakeloos - knop in die keel!
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Tumblr media
Die wag is verby. My nuwe enkelsnit is nou beskikbaar op alle digitale platforms!
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Die wag is amper verby. Ek is so opgewonde om hierdie met julle te deel... Ek is sprakeloos - knop in die keel!
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Hierdie lied wat ek geskryf het, lê diep in my hart.
Nie net omdat dit my 1ste Kontemporêre Christelike lied is nie, maar ook omdat ek die eer mog ontvang het om Jason Bradley se stem nog vir ou laas klank te kon gee. Die mooiste Country stem vol hart en gevoel!
0 notes
vitalumusic · 9 months
Text
Hierdie lied wat ek geskryf het, lê diep in my hart.
Nie net omdat dit my 1ste Kontemporêre Christelike lied is nie, maar ook omdat ek die eer mog ontvang het om Jason Bradley se stem nog vir ou laas klank te kon gee. Die mooiste Country stem vol hart en gevoel!
0 notes
vitalumusic · 1 year
Video
Let me know what you think of my new release!
0 notes