AS JY NOG NIE HET NIE, NEEM VANDAG DIE GROOTSTE BESUIT OOIT VAN JOU LEWE.
Jesus, ek is 'n sondaar. Ek erken en bely dat ek vandag verlore is, ek weet dat ek U wette oortree het en dat dit 'n skeiding tussen U en my gebring het. Ek verklaar nou dat ek innig jammer is oor my oortredinge, sondes en afvallighede. Ek wil vandag my lewe totaal oorgee aan U. Ek nooi U nou in my lewe in, beklee my nou met U geregtigheid en maak my 'n nuwe mens. Ek glo dat U vir al my sondes aan die kruis gesterf het en opgevaar het na die hemel waar U nou aan die regterhand van God sit. Ek glo dat ek skoongewas en losgekoop is deur U Bloed , dat ek nou weergebore is en U kind is van hierdie oomblik af. Ek verklaar nou dat U die enigste God is en dat U van vandag af my Verlosser en Saligmaker en Here van my lewe is. Ek aanvaar U as Koning van my liggaam, gees, hart en siel. Stuur asseblief U Heilige Gees om my te help om naby U te leef.
Ek vra hierdie met 'n nederige hart in die Naam van Jesus Christus. Amen. 💕
Gerhard Norman Janse Van Vuuren - Reu Preso 0 seguidor Tudo (1) Artigos (0) Notícias (0) Jurisprudência (0) Modelos e peças (0) Diários (0) Legislação (0) Definições (0) Quentes | Últimas atualizações  Tribunal Regional Federal da 2ª Região há 5 anos Andamento do Processo n. 0025676-24.2013.4.02.5101 - 17/08/2015 do TRF-2 00021 2013.51.01.025676-7 ENUL RJ 11916 CNJ: 0025676-24.2013.4.02.5101 RELATOR: DES.FED. MESSOD AZULAY NETO REVISOR: DES.FED. PAULO ESPIRITO SANTO EMBGTE : GERHARD NORMAN JANSE VAN VUUREN - REU PRESO… 0 0 Salvar Compartilhar Mais Logo do Jusbrasil com acesso para a página inicial Campo de busca do Jusbrasil Buscar no Jusbrasil Home Consulta Processual Jurisprudência Artigos Notícias Diários Oficiais Modelos e Peças Legislação Diretório de Advogados  1 https://www.instagram.com/p/CDEQ3jlFlOm/?igshid=wrys3bjm2q94